Assessering: Kwartaal 1 – FAT 2
ONDERWERPE: Telgetalle, Getalpatrone, Vermenigvuldiging, Deling, Optel, Aftrek, Tyd, Inhoud, Woordprobleme
Hierdie is die tweede formele assesseringstaak/toets van kwartaal 1. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 50 punte. Ingesluit is ’n memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid en ook ingesluit. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Gr. 4 hoofstukke, tafeltoetse en ander assesseringstake af.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store