Tema 2 het 4 werkkaarte wat die leerder se insig rakende Getalsinne toets en ook vaslê. Kommutatiewe- en ook Assosiatiewe eienskappe word ook verduidelik en daar is ook werkkaarte daaroor. Kan gebruik word in die klaskamer en ook vir voorbereiding van toetse.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Besige Breintjies

Besige Breintjies

View Store