R51.75

Resource Description

Assessering: Kwartaal 1 – FAT 2
ONDERWERPE: Telgetalle, Getallesinne, Optel, Aftrek, Gewone Breuke, Tyd, 2 D-vorms, Eienskappe van hoeke, Woordprobleme
Hierdie is die tweede formele assesseringstaak/toets van kwartaal 1. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 50 punte. Ingesluit is ’n memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid en ook ingesluit. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Gr. 4 hoofstukke, tafeltoetse en ander assesseringstake af.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.