GRAAD 6: WISKUNDE IN AFRIKAANS: Junie EKSAMEN
ONDERWERPE: Alle onderwerpe van Kwartaal 2 : Junie eksamenvraestel 80 Punte
Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 80 punte. Ingesluit is ’n memorandum. vraestelanalise is volgens die CAPS beleid gedoen. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Graad 4 hoofstukke, tafeltoetse, skyfievertonings, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplanne af.
Wiskunde Graad 6 Kwartaal 2 Junie eksamen

R50.00
SOMME-NET-MAKLIK
DENISE VAN VUREN