GRAAD 6: WISKUNDE IN AFRIKAANS: November EKSAMEN
WISKUNDE GRAAD 6 NOVEMBER EKSAMEN


Graad 6 Wiskunde in Afrikaans KABV
ONDERWERPE: November- eksamenvraestel 90 Punte (12 bladsye)
Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 90 punte. Ingesluit is ’n volledige memorandum. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid gedoen. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar.
R50.00