R23.00

Resource Description

Algebra (Faktorisering) – Werksvel wat 66 somme insluit asook ‘n PowerPoint wat antwoorde bevat.

– Gemene faktor
– Verskil van kwadrate
– Drieterm
– Hakkie as gemene faktor

Somme raak moeiliker met progressie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

Faktorisering hulpmiddel

Dit was baie goed. Dit is goeie oefening waar alle faktorisering metodes saam is en om uit te ken watter metode moet waar gebruik word.

Melanie Luus - May 15, 2023