R14.13

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Wiskunde: Basiese Hersieningswerk vir Graad 3

Gebruik die werkboekie ter hersiening of intervensie aan die begin van Graad 4.

Die werk dek die getalgebied van 0 tot 1 000.

Hierdie werksvelle sluit ‘n paar geldsomme in.

Gebruik die werk in boekvorm of as los werksvelle – in die A4- of A5-grootte.

[70 Bladsye]

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.