Gr.4-6 Hersiening – TYD
ONDERWERPE: Digitaal en analoog, spreektaal, tydsverloop, omskakeling, optel en aftrek, woordprobleme
Hierdie is goeie hersiening vir al die konsepte oor tyd. Geskik vir Gr. 4-6 vir hersiening. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 50 punte. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Gr. 4 hoofstukke, tafeltoetse, eksamenvraestelle (Gr.4-6) en ander assesseringstake af. Geen memorandum ingesluit.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 37 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R30.00