R34.50

Resource Description

Huiswerk hulp kan as ekstra werk gedoen word om seker te maak die leerder verstaan die konsep. Daar is 16 oefeninge wat die leerder kan oefen. Oefening is: verdubbel, halveer, tafels, optel en aftrek, storiesomme ens. Kan ook in die klaskamer gebruik word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 26 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.