Wiskunde speletjie vir Graad 1 – 2: Geld speletjie

R23.00

Resource Description

Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders van Suid-Afrikaanse geld te leer, asook van koop en verkoop.
Die taal van die speletjie is irrelevant, want leerders sien slegs syfers en prente.

PDF het ‘n verduideliking by van hoe die speletjie werk. PDF beskikbaar teen R20.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.