Wiskunde speletjie vir Graad R – 1: Pizza speletjie

R17.25

Resource Description

Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders se getalbegrip te ontwikkel en in te oefen deur middel van speel.
Die taal van die speletjie is irrelevant, want leerders sien slegs syfers en prente.

PDF het ‘n verduideliking by van hoe die speletjie werk. PDF beskikbaar teen R15.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.