Afrikaans Huistaal – geskik vir Gr 6 en 7 leerders
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les, in totaal is daar 21 skyfies.

R40.25

Resource Description

Ontsyfer die woord.
1. Deel die klas in 2, 3 of 4 groepe.
2. Die groep wat eerste hand opsteek, nadat hulle die woord ontsyfer het, en die antwoord ken, kan speel en punte verdien. Een hasie is 1 punt, 2 hasies is 2 punte en 3 hasies is 3 punte.
3. Die groep se groepleier hou puntetelling.
4. Kliek op wenk vir leidraad, as leerders sukkel. Die eerste letter van woord is onderstreep.
5. Kliek weer om antwoord te kry.
6. Kliek op arm van masjien om hasies te kry.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.