31 verskillende woordsoort-kaarte. Kaarte kan gebruik word om woordsoorte in Graad 4 tot 7 vas te lê. Ideaal om as ‘n speletjie gebruik te word. Kinders kan die kaarte “versamel” soos die diere-kaarte wat nou in ‘n supermark te vind is. Ideaal vir die klaskamer of tuisklaskamer. Woordsoorte aangebied op ‘n interessante manier. Kaarte is spesifiek bedoel om op ‘n selfoon of tablet te laai.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.