Woordsoorte Inkleurboekie
R115.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrigouers. Hierdie digitale produk bevat 36 x A5 bladsye met al die moontlike woordsoortplakkate sodat kinders dit kan inkleur.
LET WEL: Die boekie wat afgelaai word is in .pdf formaat en mag slegs deur 1 onderwyser vir 1-3 klasse van 40 kinders afgelaai word. Indien u meer klasse het, koop asb. ‘n ekstra lisensie vir elke klas.