R115.00

Resource Description

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrigouers.  Hierdie digitale produk bevat 36 x A5 bladsye met al die moontlike woordsoortplakkate sodat kinders dit kan inkleur.

LET WEL: Die boekie wat afgelaai word is in .pdf formaat en mag slegs deur 1 onderwyser vir 1-3 klasse van 40 kinders afgelaai word. Indien u meer klasse het, koop asb. ‘n ekstra lisensie vir elke klas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.