Tweetalige plakkate vir klaskamer om skryfproses te verduidelik. (pdf)

R17.25

Resource Description

Plakkate met die verskillende stappe van skryfproses kan gebruik word sodat leerder kan aandui waarmee hulle besig is. Leerders kan pennetjies met hul name op gebruik om aan te dui met watter stap hulle besig is. Dit kan ook gebruik word as ‘n plakkaat om leerders van die stappe te herinner.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.