Spraakborrel se uitstekende hulpmiddels!

teacha-2017-blog-prentjie2-pptx  Teacha!

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie  GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af.

fb-program-voorblad  Teacha!

Vir spesifieke vaardighede  is daar ‘n hele klomp produkte!

Rym

rym-voorblaaie  Teacha!

Klankgrepe

2-akt-saam  Teacha!

Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat  kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer .  Vir die taalterapeute is daar  ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog  altyd wou gehad het!

sirkels-voorblad  Teacha!

Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite  . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan  vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word.  “Rek die Ruspe Bingo” is ‘n speletjie en kan ook in groepe gebruik word.

analise-en-sintese-voorblaaie  Teacha!

Hier  is ‘n paar aktiwiteite/ programme spesifiek ontwikkel vir TAALTERAPEUTE.

taal-voorblaaie  Teacha!

Daar is ‘n hele arsenaal produkte vir sigwoorde! Genoeg werkkaarte vir die hele jaar – drukkervriendelik!

sigwoorde-voorblaaie  Teacha!

Klik hier en gaan loer na SpraakBorrel se winkel. Daar sal beslis iets vir jou wees!

spraakborrel-logo20  Teacha!