• Buzy Beez Dzignz
  • Ek is \\\’n momtrepreneur wat my tweeling tuisonderrig. Ek vind dat daar nie verskeidenheid hulpmiddels is in Afrikaans wat leer vir ons lekker en interessant kan maak nie. Veral hulpmiddels wat tema gebaseer is. Daarom het ek begin om sulke hulpmiddels saam te stel en het besluit om dit nou hier aan jou ook beskikbaar te bied.