• KOMMA, Leer-en-leessentrum
  • Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.

    Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.

    Areas wat aangespreek word:

    • Opeenvolging
    • Analise en Sintese
    • Letterherkenning (grondslagfase)
    • Woordbou
    • Konsentrasie
    • Geheue
    • Spelling
    • Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens.
    • Sinsbou
    • Leesvaardighede
    • Begrip
    • Hulp met eksamen leerwerk
    • Opstel van studierooster tydens eksamens
    • Leerstyl ontleding en toepassing
    • Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk
    • Stres handtering tydens eksamens
    • Eksamen wenke en hulp met opsommings

    Gr. R – Gr. 12 leerders.

Sort by