• KUBERKLAS
  • KuberKlas is ‘n gratis aanlyn YouTube kuberklas kanaal vir Wiskunde in jou eie taal! Leer en hersien teen jou eie tempo! Maklik om te volg videolesse wat ontwikkel is deur kundige onderwysers vir grade R-12. Huiswerkvrae na videolesse sorg dat jy op die hoogte bly. Daar is ‘n interaktiewe netwerk van werkkarte wat beskikbaar is op Teacha! in onderwerpe wat help om jou kennis te toets.

Showing all 21 results