• Lekker Leer
  • Ek maak opsommings en baie oulike werkkaarte vir leervakke van graad 4 tot 7, verskeie handboeke. Werkkaarte sluit in Blokkiesraaisels, Woordsoeke, Pas Kolom B by Kolom A, Waar of Onwaar, Vul die ontbrekende woorde in, Skommel die letters en Vraag-en-antwoord.