• My Klaskamer - Juffer se winkel
  • My Klaskamer (My Classroom) fokus hoofsaaklik op hulpmiddels vir onervare leerders en behoort van waarde vir Huistaal – asook Eerste Addisionele Taal – te wees.  Dit sluit aspekte soos lees, spel, skrif en wiskunde in beide Afrikaans en Engels in.

    Produkte word op jou rekenaar afgelaai, sodat jy dit oor en oor kan gebruik.

    Geen herverkope.  (c) Kopiereg geldig.

Missing pages ::

April 10, 2016 Tanialouw01 ‘n Klanke / Woordeskatboek

Hi! I have not received the pages for letters L-S. Is is possible for you to see if you can add it to my downloads?

Thanks!