• Tom se Swartbord
  • Ek is ‘n onderwys student by die Universiteit van Pretoria. Ek is ongelooflik passievol oor die onderwys en dit wat ek doen. Ek maak in my vrye tyd hulpmiddels wat onderwysers in hulle klaskamer sal kan gebruik. Hoop julle geniet die produkte.

Typo on poster (tikfout op plakkaat)

By die reghoekige driehoek plakkaat, is genoem dat die hoek oorkant die 90 grade die skuinssy genoem word, dit moes wees : Die sy oorkant die 90 grade hoek word die skuinssy genoem.
Kan dit asseblief gekorrigeer word? Dankie.

Jurene Kemp- December 2, 2023 Meetkunde van 2D vorms

Mense in my gemeenskap

Ek was teleurgesteld dat daar so min voorbeelde van mense in my gemeenskap was. Ek moes nog ekstra prentjies iewers anders op die internet gaan soek het vir 'n volledige prentjie soos bv. my bure, die onderwyser, die veearts, die padwerker, die skoonmaker, die motorwerktuigkundige.

Simone Janse van Noordwyk- July 25, 2023 Graad 1 – My gemeenskap

LaurenJoe- September 16, 2022 Spelwoorde Graad 1

LaurenJoe- September 16, 2022 Begripslees Graad 1

Life skills grade 1 Term 1

JAIME- September 16, 2022 Grade 1 Life Skills Planing Term 1 ENGLISH

ANNETTE MOSTERT- September 16, 2022 Begripslees Graad 1

ANNETTE MOSTERT- September 16, 2022 Begripslees Graad 1