2019 – GRAAD 12 – PROEFEKSAMEN – WISKUNDE – VRAESTEL 2

R40.00

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.

STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.

SLUIT IN:
• ‘n Volledige nasienriglyn.
• Opsomming van kognitiewe vlakke.

ANTWOORDEBOEK INGESLUIT

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store