2019 Kwartaal 3 Graad 10 Wiskundige Geletterdheid Opdrag

R30.00

Splinternuwe assessering vir Graad 10 Wiskundige Geletetrdheid. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerp Finansies (Begrotings & Beplanning)

Sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store