Splinternuwe assessering vir Graad 9 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer deur enigiemand – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Algebraïese uitdrukkings

– Algebraïese vergelykings

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store