2019 – KWARTAAL 4 – GRAAD 9 – WISKUNDE – ONDERSOEK
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG INGESTEL VOLGENS CAPS KWARTAAL 4 ONDERWERPE:
– Versameling, Organisering & Opsomming van Data
– Voorstelling van Data
– Interpreteer, Analiseer & Rapporteer Data
SLUIT IN:
• ‘n Volledige, Omvattende Assesseringsrubriek