`n Lekker “planner” vir Juffrou of Meneer. Plek vir afwesighede notuleer en beplanning doen op `n bladsy met die dag en datum klaar op!

R80.00

Die perfekte beplanner vir `n onderwyser.

In die PDF:
8 periodes per dag
2020 kalender
Skooltermyne en vakansie dae
plek vir belangrike datums
plek vir persoonlike rooster
plek vir registerklas rooster
Plek om jou klasse en getalle in te skryf vir elke kwartaal om afrol maklik te maak
plek om jou inligting asook die skool se inligting in te skryf
Bladsye met datums om werk vir die periodes neer te skryf as ook plek om afwesighede aan te teken
en afskortings vir elke kwartaal

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

JuffrouProdukte

Twee sussies met ‘n passie vir die onderwys.
kontak ons per e-pos: juffrouprodukte@gmail.com

Two sisters with a passion for teaching.
Contact us via email: juffrouprodukte@gmail.com

View Store