Drie luistertoetse in een!
Ideaal vir Afrikaans HT en EAT graad 8-10.
Kan vir assesseringsdoeleindes gebruik word.

ONDERWERPE: *Die geskiedenis van tee
*Is dit gevaarlik om rissies te eet?
*Paddastoele wat in die donker gloei
PUNTE: 10
TYD: 30 minute

Word-dokument kan aangepas word volgens jou leerders se behoeftes.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee –
Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store