Afrikaans Huistaal, Gr.4. FAT 1 Kwartaal 2, Begrip en taal. Sirkus
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaans Huistaal, Gr. 4. FAT 1 Kwartaal 2, Begrip en taal. Tema: Die sirkus. Tekste: Inligtingsteks, visuele teks en inskrywingsvorm. Lees en kyk se totaal is 15 punte en taal in konteks is 30 punte. Ek het ‘n klasgemiddeld van 69% gekry. Die toets is in Word-formaat; dus wysigbaar. Memorandum is aangeheg.