R57.50

Resource Description

Hier is ‘n volledige PowerPoint oor Enkelvoudige en Saamgestelde sinne. Die PP het klank by. Ek het dit juis nie as ‘n video gesave nie sodat dit 100% wysigbaar is as u bv. nie die klank wil gebruik nie. Die PP werk lekker vir die eerste keer om die werk te verduidelik of selfs vir hersiening. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.