Resource Description

Doel: Identifikasie van rymwoorde

Inhoud:
4 Kaarte met rymwoorde.

Maak so:
Gebruik ‘n witbordpen en laat die kind die prente wat met die prent in die blokkie rym, omkring.

Werk goed in groepe!

Rymwoorde moet geïdentifiseer word

R23.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.