Afrikaanse Enkelklanke:
A4-Muurkaarte vir die 22 Afrikaanse enkelklanke – met die alternatiewe weergawes van k en y

( 78 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store