26 A4-blaaie met Afrikaanse en Engelse woorde.  Bind die bladsye in boekvorm en gebruik dit as ‘n Grondslagfase woordeboek.
26 A4 pages with English and Afrikaans words.  Bind the pages as a booklet and refer to it when spelling difficulties should occur.

[Bonus: 1 Enkeltalige Afrikaanse en 1 Engelse Weergawe/ 1 English only and 1 Afrikaans Only Version – 54 bladsye/pages]

( 79 ratings ) View All Ratings

Posted onJuly 26, 2018 by Annelien1963


My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store