Afrikaanse Woordspeletjies
R26.57
Resource Description
20+ Speletjies
Die speletjies fokus op kort woorde, woorde met dubbel-, twee-, drieklanke en meer. Elke speletjie is op ‘n aparte vel.
Lamineer die velle of beskerm elkeen in ‘n lêersakkie sodat ‘n mens dit vinnig en maklik kan skoon vee.