Product Description

In hierdie Power Point les word “oo” woordjies behandel.

Watter klankies kruip weg?

Pas woordjies by prentjies.

Bou rymwoordjies.

Skommel woordjies in regte orde.

Wat hoor jy?

U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

 

Gebruik hierdie link en install.

https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1

Onthou om klank aan te skakel.

 

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 23 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Power Point les van 16 skyfies.

Graad 1

 

R25.00