Hierdie produk sluit aktiwiteite in vir die ontlokking van die Afrikaanse r-klank.

Hierdie aktiwiteite kan ook as tuisprogram gegee word.

Geniet dit.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store