Beskerm ons omgewing
‘n Power Point les van 22 skyfies geskik vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Power Point les.