Size – 2 x A3 (A2) glued together

11 x A3 pages

Resources are for personal use only – at your home or classroom. Duplication of Klein Pikkewyn’s products is against the Copyright Act.

( 8 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Klein Pikkewyn Store

Klein Pikkewyn se produkte word ontwerp deur ‘n grondslagfase onderwyseres met ontwerp agtergrond.

Klein Pikkewyn streef na die maak van eenvoudige, eenvormige en gebruikersvriendelike apparaat. Apparaat word so ontwerp dat dit op ‘n maklike manier gemaak kan word en om uiteindelik ‘n gemaklike en kindervriendlike klaskamer te skep.

Elke vak het ook sy eie kleur…
Wiskunde / Maths = Geel
Afrikaans Taal = Blou
English Language = Rooi
Xhosa Language = Ligte Groen
LV = Donkerder Groen
Algemeen = Oranje / Grys
Die rede hiervoor is om eenheid te skep in die klas en dat elke vak se bord op sy eie kan uitstaan.

Daar word ook nie onnodige prentjies en patrone op plakkate en produkte geplaas nie – die leerders se aandag moet gefokus word op die inligting en nie op ‘n klomp onnodige prentjies/patrone nie.

Deel gerus u Klein Pikkewyn klaskamer se fotos op ons FB blad.

View Store