Resource Description

20 Diere gediggies vir kindergesiggies [in muurkaart- en inkleurvorm]

Betrek die gediggies tydens voor-, luid- en stillees tye. Leer die gediggies tydens lesse oor die onderskeie diere of lees hulle net vir die lekkerte.

aap, bobbejaan, olifant, tier, leeu, renoster, seekoei, kameelperd, uil, beer, hond, kat, vis, haai, pelikaan, seekat, skaap, volstruis, bok, donkie

R24.39

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.