Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point geheue speletjie van 19 skyfies.

R40.25

Resource Description

Hierdie is ‘n interaktiewe geheue speletjie.
Deel jou klas in twee groepe Groep A en Groep B.
Een kind uit elke groep kry ‘n kans om op hul beurt deel te neem.
Die eerste stap om te vorder is om die regte pasmaats te kry. Jy kies bv. A1 en B3.
As jou twee keuses nie pasmaats is nie, is jou beurt verby en die ander groep gaan aan.
Sodra twee prentjies wat dieselfde is oopmaak, kliek op die prentjie wat ‘n handjie wys. JY MOET ONTHOU WAT JOU PRENTJIE WAS, dit beinvloed die res van die spel.
Kliek nou op die prentjie wat jy moes onthou het in die volgende skyfie. Dan kry jy jou vragie.
As jy korrek antwoord kan jou groep punte verdien en ‘n ander persoon in jou groep mag verder speel.
As jy verkeerd antwoord is jou groep se beurt verby en kan die ander groep verder speel.
By die PUNTEBORD moet daar op die groep wat reg geantwoord het se naam gekliek word om punte by te kry. Dan word daar gekliek op, gaan terug na spel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.