R57.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Elektrisiteitsinfrastruktuur
– Edison, Thomas

Energie, Chemiese

Energie, Kinetiese

Energie-tegnologie
– Askaste, Afrika se warm
– Brandstofbymiddel, Toksiese

Fossielbrandstowwe
– Steenkool, Die toekoms van

Hernieubare energiebronne I: Afrika (2005)

Hernieubare energiebronne II: Suid-Afrika (2005)

Hibried-elektriese voertuie

Petroleumprodukte
– Katalisator
– Loodhoudende brandstof, Die uitfaseer van (Januarie 2006)

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.