GRATIS elektroniese speletjie in Powerpoint.

Benoeming van items binne ‘n kategorie word mbv KRINGETJIES en KRUISIES (TicTacToe) geoefen
Inhoud van Powerpoint:
-2 Afrikaanse speelborde (Kategorieë: wilde diere, plekke, houers, klere, voertuie, vorms, drinkgoed, wegneemkos, skryfgoed, beroepe, seediere, dae van die week, maande, vrugte, syfers, groente, suiwelprodukte, skerp goed)

-2 Engelse speelborde (Categories: wild animals, paces, containers, clothing, vehicles, shapes, drinks, takeaway foods, footwear, jobs, ocean animals, days of the week, months, fruit, numbers, vergetables, dairy products, sharp things)

( 35 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SpraakBorrel

Spraak- en Taalterapeut met 16 jaar ondervinding in 'n hoofstroom skoolopset.

View Store