Lamineer die werkvelle en vul dan net elke dag ‘n ander getal in en verbeter so getalbegrippe. Een werkvel vir getalle van 1 tot 9, een vir getalle onder ‘n 100 en een vir groter getalle en/of moeiliker begrippe

( 3 ratings ) View All Ratings

::

July 18, 2019 Fran Strauss

::

January 12, 2018 Bry123

Baie dankie

::

November 24, 2017 Bry123

Baie Dankie!

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store