Getalnaam Legkaarte en Werksvelle
R28.75
Resource Description
Getalname kan vir sommige leerders ‘n groot strespunt wees. Verskillende strategieë kan gebruik word om hierdie leerders te ondersteun!
Hierdie produk sluit 13 maklik drukbare (Swart en Wit) werksvelle:
1. Gebruik die woordboks en skryf die getalnaam in die korrekte blokkie. (2 opsies)
2. Getalnaam woordsoek (1-10) en ontsyfer
3. Getalnaam woordsoek (1-20)
4-13. Individuele getalnaam werksvelle 1 – 10. Elke werksvel bevat omkring, inkleur, oefen en skryf aktiwiteite.
Getalnaam legkaarte 1 – 12 is ook ingesluit en is net in kleur beskikbaar. Hierdie legkaarte is 8.8 x 13cm in grootte.
Om kleur kwaliteit te waarborg is ‘n PowerPoint dokument met die Legkaarte aangeheg.
Dankie vir U ondersteuning! Ek ontvang en waardeer graag U terugvoer!