Gr. 5 Geografie Bundel pak Kwartaal 1-4 Powerpoint & PDF opsommings
R196.08
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gr. 5 Geografie Bundel Kwartaal 1-4
Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer?
Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra, tuis of in die klaskamer!
SPAAR 30% met hierdie Bundel pak van Gr. 6 Geografie Kwartaal 1-4 opsommings met pragtige leersame illustrasies wat interessant aangebied word en volg die KABV kurrikulum.
Sluit in (Pptx en PDF vir elk):
Kwartaal 1: Kaartvaardighede
Kwartaal 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
Kwartaal 3: Weer, klimaat en plantegroei in Suid-Afrika
Kwartaal 4: Minerale en Mynbou in Suid-Afrika
(Sien asb. volledige uiteensetting onder aan.)
Wat is ingesluit?
– 200 bladsye Powerpoint skyfievertoning in totaal (.pptx dokument) vir aanbiedieng of leerwerk
– 44 bl PDF Opsommings om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan en behoort daarvolgens aangepas te word.
TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word soos volg:
– Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
– Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
– Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.
Venita Oberholster
UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:
HIERDIE PRODUK IS ‘N VERSAMELING VAN APARTE KWARTAALLIKSE OPSOMMINGS.
Kwartaal 1: Kaartvaardighede
Eenheid 1.1: Wêreldkaart & Kompasrigtings
Eenheid 1.2: Afrika ons vasteland
Eenheid 1.3: Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 1.4: Beelde van Afrika
Wat is ingesluit? 56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng en 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Kwartaal 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
Eenheid 2.1: Suid-Afrika van bo-af (fisiese kaart)
Eenheid 2.2: Fisiese kenmerke
Eenheid 2.3: Riviere
Eenheid 2.4: Fisiese kenmerke & Menslike aktiwiteite
Wat is ingesluit? 48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng en 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Kwartaal 3: Weer, klimaat en plantegroei in Suid-Afrika
Eenheid 3.1: Die Weer
Eenheid 3.2: Reënval
Eenheid 3.3: Klimaat
Eenheid 3.4: Natuurlike Plantegroei
Wat is ingesluit? 52 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng en 10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Kwartaal 4: Minerale en Mynbou in Suid-Afrika
Eenheid 4.1: Mineraal- & steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
Eenheid 4.2: Mynbou en die omgewing
Eenheid 4.3: Mynbou en mense
Wat is ingesluit? 42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng en 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders