Gr. 8 Geskiedenis Opsommings – Kwartaal 1 en 2 Bundel – Powerpoint & PDF

R70.00

Gr. 8 Geskiedenis Opsommings Kwartaal 1 en 2 – PPT en PDF (4 dokumente) Perfek vir behandeling in klas of vir leerders vir eksamenvoorbereiding.

Kwartaal 1 (48 bl. Powerpoint + 10 bl. PDF)
Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje tydens die Industriële Rewolusie
Eenheid 2: Suidelike Afrika teen 1860
Eenheid 3: Ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867

Kwartaal 2: (48 bl. Powerpoint + 10 bl. PDF)
Eenheid 1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme
Eenheid 2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886
Eenheid 3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Let wel: Hierdie opsomming mag verskil van verskillende skole se afbakening. Voeg inhoud by of verwyder.

Lisensie: 1 lisensie vir 1 onderwyser se klaskamer of 1 huishouding.
U mag die opsomming druk en uitdeel vir u klas se leerlinge.
Mag nie versprei aan ander persone of instansies.

( 25 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store