Sale!

Telgetalle, Heelgetalle, verhoudings en koers, finansiële wiskunde, eksponente, gewone en desimale -breuke, persentasies, funksies, getalpatrone en selfs Algebraïese- uitdrukkings en vergelykings en selfs Pythagoras word hierin gedek.

R60.00 R50.00

As jy opsoek is na ‘n uitdagende vraestel wat alle areas van Kwartaal 1 en 2 dek, is dit die een!
As jy hierdie vraestel ten volle kon doen en verstaan, kan jy gerus wees. Jy verstaan jou werk.
Ingesluit is ook ‘n baie volledige memo in wat elke stap baie duidelik uiteensit.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

LovingMaths

Tanja van Loggerenberg
B.SC (Wisk), HOD
Wiskunde ekstraklas juffrou

View Store