Product Description

Werkkaarte wat fokus op Graad 1 dubbelklanke.

Klanke: aa, ee, oo. uu, ie, ou, oe, eu.

Klankherkenning, woordbou, sinskonstruksie en vasleggingspeletjies.

Ook geskik vir Graad 2 leerders wat ekstra hulp kort of Graad 2 FAL leerders. GrowingMindsHere Store

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R90.00