Graad 10 RTT Altenatiewe assesering K3
Resource Description
Hierdie graad 10 assessering kan as alternatief (gevallestudie) gebruik word of ‘n toets. Dit handel oor kwartaal 3 se inhoud. Stelseltegnologie, internet en netwerk tegnologie. Die assesering en memo is in Word formaat sodat dit aangepas kan word indien u wou en die analysis grid vir kognetiewe denke is ook aangeheg. Dit is gemodereer deur ‘n vakadviseur.
Hierdie graad 10 assessering kan as alternatief (gevallestudie) gebruik word of ‘n toets.
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.